What people say about Above Rubies


Dit het my aangeraak, waar ek nie gedink het dit meer moontlik is nie. Soos MS hieronder, is ek ook vanjaar 37, maar ek het hierdie oorweldigende smagting na nog kinders (hey, ek het al 4!! - nogal baie in ons Suid-Afrikaanse terme). Vader alleen weet hoe en waar hierdie verlange nou vandaan kom. Ek weet net ek kan moeilikheid verwag. My ouers, my skoonfamilie. Above Rubies het gedagtes in my losgelaat, wat ek amper te bang is om ten woord te bring. Maar dit is ongelooflik wonderlik om hierdie tydskrif te lees, te herlees en net nog te lees.

Baie Dankie vir jul moeite. MK

********************

 

Dankie, o, dankie vir die nuutste Above Rubies tydskrif. Al die ander het my baie gebless, maar die ene was “Godsend”. Het jy dalk vir my nog 50, of soveel as wat jy kan afstaan al is dit dan net 20, maar groot asb. Ek het hopeloos uitgehardloop met myne en hier is nog so baie mense wat ek kan bless.

Oe! dit is heerlik om iets in die pos te kry. HB

*********************

 

I have four children. I have always wanted more but my hubby was not on the same page as me. When I began getting your magazines in 2006 I know he got a bit nervous, but I have never nagged and he knows my heart. I have prayed to the Lord to bless me with a surprise and I have always felt in my heart that I would have more children…. Our lives are but a vapour and time passes by so quickly. I am still so maternal inside and long for those days of watching my tummy grow with a baby inside. When people ask me why I had SO MANY children, I can always positively say that I love children and I really loved being pregnant. When one is young we should not put off things for later. Later may not happen and an opportunity would have been missed.

************************

 

Thank you for sending the magazines. They are such an encouragement. NP

 

*************************

Thank you so much for Above Rubies.  

It helps me everyday, as I try to practice the things I have learned from AR, from mothering to being a helpmeet to James. This is a wonderful ministry. It is so hard to mother as God would have us in this modern world, and I need all the guidance I can.  LG

*****************************

I have grown to love this magazine. And find I always refer back to it for many different reasons.  GS

*****************************

Thank you, Above Rubies, for always inspiring me and highlighting scripture.  PdT

*****************************

Thank you for the Above Rubies Magazine I received from you. What a blessing!!! I am delighted with all the encouragement and ideas on how to be a better mom and wife.  MO

*****************************

Baie dankie vir die nuwe Above Rubies. Ons Thomas baba is gebore op 21 Januarie en dit gaan goed met my en baba. Dit was vir my te wonderlik om my pos te kry toe ek uit die hospitaal kom, en my Above Rubies wag vir my. “Thomas” het begin nadat ek so byna 2 jaar gelede ‘n Above Rubies gekry het in ‘n fisioterapeut te wagkamer. Wonderlik hoe die Here werk en ons paaie rig na Sy wil…  SC

*****************************

Thank you so much for sending the copies of Above Rubies.  It’s such a treat and a blessing to receive.  I share my extra copy with another lady each month.  I pray about who I should give it to.  Last time I gave it to my neighbour who is a Hindu, with a beautiful little toddler.  It’s a very non-threatening way to share the gospel with non Christians.  AK

*****************************

 

Net 'n baie groot dankie vir die mamma-aande wat ek kon deel wees van jou groepie. Al was dit net twee aande, het dit so 'n vreeslike positiewe uitwerking op my lewe en my uitkyk daarop gehad dat ek regtig nie vir jou genoeg kan dankie sê nie.

Ek werk nou deur Nancy se "the Power of Motherhood" sodat ek kan voortbou op

dit wat ek reeds by jou gehoor het.

Nogtans baie dankie.

 

Die Here het toe my man se hart verander en ek sal jou laat weet wanneer die volgende babatjie oppad is. Ek is nou hierdie jaar 37! Watter tyd is dit nie om wakker te skrik nie! Maar dis nogsteeds AMAZING hoe die Vader met mens werk en jou elke dag vorm....ons moet net gewillig wees om presies in die middel van die Pottebakker se wiel te staan dat Hy ons kan vorm na Sy wil....

Weereens BAIE DANKIE!

MS

*****************************

Tell us what Above Rubies magazine did for you by sending us your testamony HERE

© Lues 2012